Welkom

Ek skryf ietsie vir jou uit gedagtes, woorde wat sin maak

Plaas `n prentjie vir`n lag of traan

kom en geniet wat ek plaas, as jy my volg dan is ek o so bly

ek probeer dit lekker maak, kyk deur my prentjies album, jy kan een of meer kopie vir jou

ek is gestremd maar kan nog ander gelukkig maak en ook myself

lag is belangrik, daarom plaas ek soms snaakse prente

 

 

 

 

 

Advertisements

4 thoughts on “Welkom

  1. Wat `n wonderlike blogger, die gedagtes, gedigte en prente is so mooi.
    Hou so aan!
    Ons moet hier ondersteuning bied, meer volgers kry
    Help hier mense

    Like

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.