Vandag se sonskyn

mooi - pienk op see

Vandag se sonskyn

Neem `n groot porsie goedheid.

Voeg `n bietjie geduld by – geduld met jouself, geduld met ander.

Onthou ook `n knippie humor om teleurstelling te verteer.

Meng alle saam met `n behoorlike werklus.

Giet `n hartelike lag oor alles uit

En daar het jy dit vandag se sonskyn

Advertisements