Drome

Ek sit in die maanlig en droom
waar is jy
waarnatoe nou
ek voel jou hier langs my
ek voe jou arms om my
ek mis jou
as jy net kon terugkom
as ek net eenkeer weer vir jou kon sê hoe lief ek jou het

Advertisements