Alles draai weer terug

Eendag op manier draai ales terug na jou Die lyding die smart wat jy ander aandoen

Jou aanval skielik

Die verwonding wat jy iemand deur woord of daad toedien dit alles draai eendag, êrens terug.

Die onvriendelike geproke en snydend sin wat jy oordoen

Die verlies wat jy `n ander laat aandoen Draai terug Smart en lyding kan sy beloning bring `n ope hand, goedgesinde gebaar of onselfsugtige optrede Draai terug

`n sterster op `n wentelbaan                      Op `n sekere tyd draai alles terug

Advertisements