kampvuur drome

Ek en jy in die bosveld
Om die kampvuur
Die bosveld geluide
O so vrolik en vol vreugde
Die wind so koel
Maar met jou arms om my gevou
So lekker teen aan jou
Jy beskerm my
Laat my veilig voel

Advertisements

Glas

Mense woon in huise van glas

Kyk om jou

Geheime in die mou

Een nie beter as ander

Moenie oordeel

Staar ander se foute, vergeet jou eie

Die selfde son wat daar skyn. Skyn vir almal

Haal balk uit eie oog voor ander oordeel vir splinter in sy oog