die lewe

Somstyds die lewe is ñ vrolikheid en ñ lied

Soms wreed en onregverdig

Mens sal nooit weet wat gebeur vorentoe op jou pad nie

Elke dag is soos ñ pakkie wat jy moet oopmaak eers

Soms met geluk en soms met trane

Advertisements

Die deur na ñ ma se hart

Die deur wat lei na ñ ma se hart

Is altyd wyd oop,

En in haar hart ñ spesiale plekkie

Waar liefde en vrede woon,

Daar is geen slot aan ñ ma se hart

Haar kinders beweeg vrylik

Vir ñ streling op die wang, vir ñ vertroosende woordjie,

Of iets wat hulle wil hoor,

Deur jare van gebed en werk

Het sy geleer

Haar wysheid en tere kuns

Vir die naaste ding na die liefde van God

Is die liefde van ñ ma